play_arrow
loading...
volume_up
fullscreen
By cherise.albertse at 6 years ago
11182 views
My liefste vriendin en ons mede gebedsmaat, vandag is jou special dag, hand picked by God. Hy het die mooiste vir jou in gedagte gehad. Hoop al jou drome en wense word bewaarheid in die nuwe jaar. Dat goedheid en guns jou pad sal besaai in die jaar wat voorlê. Ek hoop jy geniet 'n geseënde en lekker verjaarsdag Madeleine. Hoop jy geniet jou daggie. Liefde Estelle xxx
How do you feel about this video?
30 Votes

10

12

6

1

0

1